THE LORD'S PRAYER. / DIE ONSE VADER.

Thursday 12 March 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 79:9]
Help us, O God of our salvation, for the glory of your Name! Deliver us, forgive us, and purge away our sins, for Your Name's sake. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE LORD'S PRAYER:
[Matthew 6:5-6,9-14]
5. "Also when you pray, you must not be like the hypocrites, for they love to pray, standing in the synagogues and on the corners of the streets, that they may be seen by people. Truly I tell you, they have their reward in full already. 
6. "But when you pray, go into your most private room, and closing the door, go to your Father, Who is in secret; and your Father, Who sees in secret, will reward you in the open. 
9. "Pray therefore like this: 'Our Father Who is in heaven, hallowed (kept holy) be Your Name. 
10. "'Your kingdom come, Your will be done on earth, as it is in heaven.
11. "'Give us this day our daily bread. 
12. "'And forgive us our debts, as we also have forgiven (left, remitted and let go of the debts, and have given up resentment against) our debtors. 
13. "'And lead (bring) us not into temptation, but deliver us from the evil one. For Yours is the Kingdom, and the power and the glory forever. Amen.'"
14. "For if you forgive people their trespasses (their reckless and willful sins, leaving them, letting them go, and giving up resentment), your heavenly Father will also forgive you."      

Donderdag 12 Maart 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 79:9]
Help ons, O God van ons heil, om die eer van U Naam, en red ons en doen versoening oor ons sondes, ter wille van U Naam. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE ONSE VADER GEBED:
[Matthéüs 6:5-6,9-14]
5. "En wanneer jy bid, moet jy nie wees soos die geveinsdes nie; want hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die hoeke van die strate te staan en bid, om deur die mense gesien te word. Voorwaar, Ek sê vir julle dat hulle hul loon weg het.
6. "Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.
9. "Só moet julle dan bid: 'Onse Vader, wat in die hemele is, laat U Naam geheilig word; 
10. "'Laat U koninkryk kom; laat U wil geskied, soos in die hemel, net so ook op die aarde;
11. "'Gee ons vandag ons daaglikse brood;
12. "'En vergeef ons, ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe. 
13. "'En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose. Want aan U behoort die Koninkryk, en die krag en die heerlikheid, tot in ewigheid. Amen.'"
14. "Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe."

(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. /
DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

 
This beautiful photo was kindly supplied by:
       Martin Heigan. 


Không có nhận xét nào:

Đăng nhận xét