WORD OF THE DAY:
[Matthew 28:20]
"And lo, I Am with you always, even to the end if the age, Amen."
MESSAGE OF THE DAY:
AN ANGEL FROM THE LORD DESCENDED FROM HEAVEN:
1. English - (New International Version.)
[Matthew 28:1-10]
1. After the Sabbath, at dawn on the first day if the week, Mary Magdalene and the other Mary went to look at the tomb.
2. There was a violent earthquake, for an angel of the Lord came down from heaven and, going to the tomb, rolled back the stone and sat on it.
3. His appearance was like lightning, and his clothes were white as snow.
4. The guards were so afraid of him, and they shook and became like dead men.
5. The angel said to the women: "Do not be afraid, for I know that you are looking for Jesus, Who was crucified.
6. "He is not here; He Has risen, just as He said. Come and see the place where He lay.
7. "Then go quickly and tell His disciples: 'He Has risen from the dead and is going ahead of you into Galilea. There you will see Him.' Now, I have told you."
8. So the women hurried away from the tomb, afraid yet filled with joy, and ran to tell His disciples.
9. Suddenly Jesus met them: "Greetings," He said. They came to Him, clasped His feet, and worshiped Him.
10. Then Jesus said to them: "Do not be afraid. Go and tell My brothers to go to Galilea. There they will see Me."
Donderdag 9 April 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 28:20]
"En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen."
BOODSKAP VAN DIE DAG:
'N ENGEL VAN DIE HERE HET UIT DIE HEMEL NEERGEDAAL:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 28:1-10]
1. En laat ná die Sabbat toe dit begin lig word, teen die eerste dag van die week, kom Maria Magdaléna en die ander Maria om na die graf te gaan kyk.
2. En daar kom 'n groot aardbewing, want 'n engel van die Here het uit die hemel neergedaal en gekom en die steen van die opening weggerol en daarop gaan sit.
3. En sy gedaante was soos weerlig, en sy kleding wit soos sneeu.
4. En uit vrees vir hom, het die wagte gebewe en soos dooies geword.
5. Maar die engel antwoord en sê vir die vroue: "Moenie vrees nie, want ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is.
6. "Hy is nie hier nie, want Hy het opgestaan soos Hy gesê het. Kom kyk na die plek waar die Here gelê het;
7. "En gaan haastig, sê vir Sy dissipels: 'Hy het opgestaan uit die dode, en gaan voor julle uit na Galiléa. Daar sal julle Hom sien.' Kyk, ek het julle dit gesê."
8. En hulle het haastig weggegaan van die graf met vrees en groot blydskap, en gehardloop om dit aan Sy dissipels te vertel.
9. En terwyl hulle op weg was om dit aan Sy dissipels te vertel, kom Jesus hulle meteens teë en sê: "Wees gegroet!" Toe kom hulle nader en gryp Sy voete en aanbid Hom.
10. En Jesus sê vir hulle: "Moenie vrees nie, gaan heen en vertel my broeders dat hulle na Galiléa moet gaan; en daar sal hulle My sien."
(God willing and by His marvellous grace and mercy, U will share the Word with you, as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Không có nhận xét nào:
Đăng nhận xét