WORD OF THE DAY:
YOU ARE THE GOD WHO DOES WONDERS:
[Psalm 77:12-20]
12. I will meditate also upon Your works and consider al Your (mighty) deeds.
13. Your way, O God, is in the sanctuary (in holiness, away from sin and guilt). Who is great like our God?
14. You are the God Who does wonders; You have demonstrated Your power among the peoples.
15. You have with Your (mighty) arm redeemed Your people, the sons of Jacob and Joseph. Selah. (Pause and calmly think of that).
16. When the waters (at the Red Sea and the Jordan) saw You, O God, they were afraid; the deep shuddered also, for (all) the waters saw You.
17. The clouds poured down water, the skies sent out a sound (of rumbling thunder); Your arrows went forth ( in forked lightning).
18. The voice of Your thunder was in Your whirlwind, the lightnings illuminated the world; the earth trembled and shook.
19. Your way (in delivering Your people), was through the sea, and Your paths through the great waters, yet Your footsteps were not traceable, but were obliterated.
20. You led Your people like a flock by the hand of Moses and Aaron.
Saterdag 7 Maart 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
U IS DIE GOD WAT WONDERS DOEN:
[Psalm 12-21]
12. Ek dink aan die dade van die Here; ja, ek dink aan U wonders uit die voortyd,
13. En wil al U werk oordink, en ek wil peins oor U dade.
14. O God, U weg is in heiligheid. Wie is 'n groot God soos God?
15. U is die God wat wonders doen; U het U sterkte onder die volke bekend gemaak.
16. U het U volk met 'n sterk arm verlos, die kinders van Jakob en Josef. Sela.
17. Die waters het U gesien, O God, die waters het U gesien, hulle het gebewe; ja, die watervloede het gesidder.
18. Die wolke het water uitgegiet, die hemele het donder laat hoor, ook het U pyle rondgevlieg.
19. U rollende donder het weerklink; bliksems het die wêreld verlig; die aarde het gesidder en gebewe.
20. U weg was in die see en U paaie in groot waters, en U spore was nie te beken nie.
21. U het U volk soos skape gelei, deur die hand van Moses en Aäron.

Không có nhận xét nào:
Đăng nhận xét