WORD OF THE DAY:
[1 Thessalonians 4:17]
Then we, the living ones who remain (on the earth), shall simultaneously be caught up, along with (the resurrected dead) in the clouds, to meet the Lord in the air; and so always (through the eternity of the eternities) we shall be with the Lord!
MESSAGE OF THE DAY:
SEEKING A SIGN:
[Luke 11:29-32]
29. Now as die crowds were (increasingly) thronging Him, He began to say: "This present generation is a wicked one; it seeks and demands a sign (miracle), but no sign shall be given to it except the sign of Jonah (the prophet).
30. "For (just) as Jonah became a sign to the people of Nineveh, so also will the Son of Man be a (sign) to this age and generation.
31. "The queen of the South will arise in the judgement with the people of this age and generation and condemn them; for she came from the ends of the (inhabited) earth to listen to the wisdom of Solomon, and notice, here is more than Solomon.
32. "The men of Nineveh will appear as witnesses at the judgement with this generation and will condemn it; for they repented at the preaching of Jonah, and behold, here is more than Jonah."
Dinsdag 17 Maart 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[1 Thessalonisense 4:17]
Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle (die geredde afgestorwenes) in die wolke weggevoer word, die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.
BOODSKAP VAN DIE DAG:
OP SOEK NA 'N TEKEN:
[Lukas 11:29-32]
29. En toe die skare saamstroom, begin Hy te sê: "Hierdie geslag is boos; dit soek na 'n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona.
30. "Want soos Jona 'n teken was vir die Nineviete, so sal die Seun van die Mens ook wees vir hierdie geslag.
31. "Die koningin van die Suide sal in die oordeel opstaan saam met die manne van hierdie geslag en hulle veroordeel; want sy het gekom van die eindes van die aarde af om die wysheid van Salomo te hoor, en --meer as Salomo is hier!
32. "Die manne van Ninevé sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want hulle het hul op die prediking van Jona bekeer, en -- meer as Jona is hier!"
Luiza Ferreira.
(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. /
DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Không có nhận xét nào:
Đăng nhận xét