WORD OF THE DAY:
[Jeremiah 30:17a]
"But I will restore you to health and heal your wounds," declares the Lord.
MESSAGE OF THE DAY:
JESUS HEALS MANY:
1. English - (New International Version)
[Luke 4:38-44]
38. Jesus left the synagogue and went to the home of Simon. Now Sumon's mother-in-law was suffering from a high fever, and they asked Jesus to help her.
39. So He bent over her, and rebuked the fever, and it left her. She got up at once and began to wait on them.
40. When the sun was setting, the people brought to Jesus all who had various kinds of sickness, and laying His hands on each one, He healed them.
41. Moreover, demons came out of people, shouting: "You are the Son of God!" But He rebuked them and would not allow them to speak, because they knew He was the Christ.
42. At daybreak Jesus went out to a solitary place. The people were looking for Him, and when they came to where He was, they tried to keep Him from leaving them.
43. But He said: "I must preach the good news of the kingdom of God to the other towns also, because that is why I was sent."
44. And He kept on preaching in the synagogues of Judea.
Woensdag 25 Februarie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Jeremia 30:17a]
"Want Ek sal genesing vir jou tot stand laat kom, en jou van jou wonde gesond maak," sê die Here.
BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS GENEES BAIE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 4:38-44]
38. En Hy het opgestaan uit die sinagoge en in die huis van Simon gekom. En Simon se skoonmoeder was aangetas deur 'n hewige koors, en hulle het Hom geraadpleeg oor haar.
39. Toe gaan Hy oor haar staan en bestraf die koors, en dit het haar verlaat, en sy het onmiddellik opgestaan en hulle bedien.
40. En toe die son ondergaan, het almal hulle siekes, mense met allerhande kwale, na Hom gebring. En Hy het een vir een van hulle die hande opgelê en hulle gesond gemaak.
41. En duiwels het ook uit baie uitgegaan en gesê: "U is die Christus, die Seun van God!" En Hy het hulle bestraf en nie toegelaat om te praat nie, omdat hulle geweet het dat Hy die Christus was.
42. En toe dit dag geword het, het Hy uitgegaan en na 'n verlate plek vertrek; en die skare het Hom gesoek en by Hom gekom en Hom teëgehou, dat Hy nie van hulle sou weggaan nie.
43. Maar Hy het vir hulle gesê: "Ek moet aan die ander stede ook die evangelie van die koninkryk van God bring, want daarvoir is Ek gestuur.
44. En Hy het verder in die sinagoges van Galiléa gepreek.
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Không có nhận xét nào:
Đăng nhận xét