WORD OF THE DAY:
[Psalm 103:1-5]
1. Bless (affectionately, gratefully) praise the Lord, O my soul; and all that is (deepest) within me, bless His holy Name!
2. Bless, (affectionately, gratefully praise) the Lord, O my soul, and forget not (one of) His benefits -
3. Who forgives every (one of) all your iniquities. Who heals (each one of) all your diseases!
4. Who redeems your life from the pit and corruption. Who beautifues, dignifies, and crowns you with loving-kindness and tender mercy;
5. Who satisfies your mouth (your necessity and desire at your personal age and situation) with good, so that your youth, renewed, is like the eagle's - (strong, overcoming, soaring)!
Woensdag 22 Oktober 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 103: 1-5]
1. Loof die Here, O my siel, en alles wat binne-in my is, Sy heilige Naam!
2. Loof die Here, O my siel, en vergeet geeneen van Sy weldade nie!
3. Wat al jou ongeregtighede vergewe, wat al jou krankhede genees.
4. Wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede.
5. Wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word, soos die van 'n arend.
my garden.
(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will share the Word with you as often as possible / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels moontlik).
Không có nhận xét nào:
Đăng nhận xét